Oorsig en Ons Waardes

Oorsig

Prisma Packaging is ‘n verskaffer van verpakkings produkte, dienste en oplossings aan die uitvoervrugte en verwante industrieë. Prisma is begin in Paarl in die Wes-Kaap in 2004 deur ‘n vrugte uitvoerder wat meer beheer oor sy waardeketting en insette verlang het. Vandag is Prisma ‘n onafhanklike maatskappy met ‘n nasionale teenwoordigheid wat landbou verpakkingsbenodigdhede aan alle groot uitvoermarkte voorsien.

Ons Waardes

Kan as volg opgesom word
P
– "Professional" (Professioneel)
Ons sal ons kliënte, verskaffers en personeel met professionaliteit en integriteit behandel.
R – “Responsible/Respectful” (Verantwoordelik/Respek)
Ons sal ‘n verantwoordelike korporatiewe landsburger wees – beide op omgewings en sosiale vlak.
I – “Innovative/Inspired” (Innoverend/Geïnspireerd)
Ons kyk voortdurend vir maniere om te innoveer, kostes te verminder en vermorsing uit te skakel.
S – “Service Oriented” (Diens georiënteerd)
Ons kliënte is ons lewensbloed; ons sal altyd streef om beter te doen.
M – “Motivated” (Gemotiveerd)
Ons is gemotiveerd om ‘n verskil in ons bedryf te maak.
A – “Accountable” (Toerekeningsvatbaar)
Ons verstaan dat ons verantwoording moet doen aan ons kliënte vir die goedere en dienste wat ons voorsien – ons sal nie ons verantwoordelikheid versuim nie.